EKURHULENI NOORD SKOLE 2017
SA SKOLE TOERNOOI
CAMP DISCOVERY
2017 was weereens 'n ongelooflik suksesvolle jaar vir EN!
Ons het die volgende toekennings ontvang by die Nationale Toernooi:
- Unie van die jaar 2017 -Ekurhuleni Noord Skole (4de jaar in ‘n ry)
- Toernooi bestuurder van 2017 - Julie-Ann van Niekerk (2de jaar in ‘n ry)
- Sekretaresse van 2017 - Julie-Ann van Niekerk
- Spanbestuurder van 2017 - Tanya Combrink
- Mnr Ringbal – Franco Smith – Hoërskool Kempton Park
- Mej Ringbal – Chené Grobler- Hoërskool Goudrif
Afrigters wat gekies is vir SA Afrigters:
Elize Wells - D 0/17 Uitnodiging
Tanya Combrink - D 0/15 SA Span
Angelique J v Vuuren - D 0/15 Uitnodiging
Jandri du Plessis - S 0/18 SA Span
Hennie Minnaar - S 0/15 SA Span
George Botha - S 0/13 SA Span
Stefan Lourens - S 0/13 Uitnodiging
Corlé Lourens - S 0/11 SA Span
SA Keurders:
Petro Lourens
Annatjie Hartslief
Natasha Klopper
Junior Keurders:
Ruletia le Roux
Lele Yawa
Skeidsregters wat weer SA klere behaal het:
Gerhard Oosthuizen – Voorsitter EN Skole
Ronelle Oosthuizen – Hoërskool Kempton Park
Johan Beukes - Onafhanklik
Ekurhuleni Noord Skole Ringbal was weereens die grootste unie/streek op die toernooi. EN Skole was verteenwoordig deur:
201 EN Skole spelers,
76 Leenspelers,
22 Spanbestuurders,
9 Skeidsregters,
3 SA Keurders,
2 Leerder Keurders,
1 Toernooi Bestuurder.